‘n hart brokkel

Standaard

‘n hart brokkel
en bloei
en drup
druppel
vir
druppel
leeg

bloed stol

hoe kry mens dan
die lewe
weer terug in die hart
terug in die are
terug in die siel

sodat oë
kan blink
omdat hart en siel lag
en nie
omdat dit huil
nie

 

©Corlie Liebenberg

2011/05/07

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s