om te ‘sync’

Standaard

sit asseblief jou selfoon neer

dat ons in volsinne kan probeer

om met mekaar te praat

terwyl ons mekaar dan in die oë kyk

en ek na jou uitreik

kan jy dalk my hand vat

en dán kan daar selfs ‘n kans wees

dat iets van ons menswees

weer kan sync

©Corlie Liebenberg 2012/10/06

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s