Vergifnis

Standaard

Vry is
ek om tou trek tussen
rou roofkrappery en
genesende genade…dis
inderdaad ‘n baie
fyn lyn maar
net ek kan kant kies en
in ‘n oogwink
staan ek vry

Corlie Liebenberg April 2016

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s