Ek wou nog sê

Standaard

Een laaste

keer, net een,

 

waar ek weer in jou

oë kan kan kyk en probeer

uitpluis: wat nou en waarheen?

 

nog net een keer, want

ons moet reg

groet terwyl ons oë ontmoet:

 

sien jou weer eendag

êrens…

 

Corlie Liebenberg

November 2017

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s